Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

DIE MATRIEKSLAAGSYFER VAN 2010 IS BEKOOK

Die matriekslaagsyfer van 2010 is bekook. In aanloop tot die landwye stadsraadsverkiesing vanjaar, is dit vir die ANC-regering van uiterste belang om ‘n sy beeld te poets en is dit hoogs waarskynlik dat die matriekslaagsyfer bekook is. Met ‘n styging van 7...