Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

Moedertaal Onderwys

Het jy geweet...

Jy is geregtig op onderrig in die taal van jou keuse.

Moedertaal Onderwys

Red ons Afrikaanse Skole nou!

Red ons Afrikaanse Skole (RAS) is 'n veldtog van die GHA vir die behoud van gehalte moedertaalonderrig en eie leerinhoud en hoë standaarde.

  • Artikel 29(2) van die Grondwet bepaal dat elek leerder geregtig is op onderrig in die taal van sy keuse.
  • Artikel 185 van die Grondwet bepaal dat ons as minderheidsgroep die reg het om instellings op die been te bring vir die behoud en bevordering van ons Taal, Kultuur en Godsdiens.