Goeiedag GHA-digters, lede, vriende en leerders

Ons spring sommer vanjaar vroeg weg! Ons het reeds vanjaar โ€™n eerste skrywe aan ons digters gestuur. Weereens welkom by die GHA.

Miskien het jy al vir jouself afgevra waarom skryf jy, en dit nogal gedigte! Meer nog: waarom neem jy aan die GHA Digkompetisie deel?

Jy het nog altyd โ€™n dryfveer gevoel om te skryf, maar weet nie altyd waar en hoe nie. Jy is nou op die regte plek. By die GHA โ€œskryfโ€ ons, nie sommer so nie, ons skryf keurige en interessante gedigte. Ons gereelde deelnemers kan daarvan getuig, dat dit een groot stuk vreugde is om โ€™n gedig te sien wat uit โ€™n mens se kop bollemakiesie geslaan het.

Waarom is โ€™n gedig so andersoortig? โ€™n Gedig is โ€™n besondere uiting in woorde, van beelde en gevoelens. Jy kan jou innerlike wese uitstort, sonder om dit altyd te erken. Die skryf van โ€™n gedig kom nie vanself nie. Jou brein is โ€™n konglomeraat van uitdrukkings, gebeure, drome, idees, emosies โ€“ dis behoorlik โ€™n kraaines waarin jy nie die kop of die stert van die kraai kan vind nie.

Ons het alreeds heerlike korrespondensie van ons digters ontvang. Met verloop van tyd gaan ons al die onsekerhede wat ons digters moontlik het, aanspreek.

โ€™n Baie belangrike aspek is die lengte van die gedig.ย  Die lengte moet nie 30 reรซls oorskry nie. Die versreรซls moet nie meer as 50 karakters, dit is letters, spasies en leestekens ingesluit, wees nie, d.w.s. โ€™n versreรซl mag nie oorloop na โ€™n volgende versreรซl nie.

Die vraag het ook opgeduik i.v.m. die ๐˜ƒ๐—ผ๐—ฒ๐˜๐—ป๐—ผ๐˜๐—ฎ๐˜€. Tel dit as deel van die 30 versreรซls van die gedig?

Die voetnotas tel nie as deel van die 30 reรซls van die inhoud van die gedig nie. Indien โ€™n verwysing in โ€™n voetnota noodsaaklik is, let daarop dat dit onderaan die gedig geplaas word en so kort as moontlik gehou word. Gebruik dit soos volg:

1. ย  ย Met erkenning aan Pieter Koekemoer (dit is die digter), (plaas โ€™n komma hier) โ€œSwaeltjies in die somerโ€ (gedig of prosawerk se titel), (plaas โ€™n komma hier) uit ๐™‘๐™ครซ๐™ก๐™จ ๐™จ๐™š ๐™ข๐™ž๐™ฃ๐™ฃ๐™š๐™จ๐™–๐™ฃ๐™œ๐™š (dit is die bundel of ย breรซ verwysing se titel, (plaas โ€™n komma hier) en die datum van die publikasie bv. 1956 (punt).

2. ย  ย Indien daar โ€™n verduideliking van die agtergrond of omstandighede van die inhoud nodig is, maak โ€™n sterretjie (asterisk) aan die begin van die woord in die teks self, bv.
โ€œDie ou,*Tarkos, was vir jou โ€™n voorloper …โ€ Gebruik die asterisk ook so as dit die titel van die gedig is. Herhaal die asterisk by die voetnoot en gee slegs die mees noodsaaklike besonderhede, dis dus โ€™n verwysingsteken na โ€™n voetnoot, nl. *Tarkos, die bynaam van die bywoner op die plaas ๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง๐™ฌ๐™–๐™ฉ๐™š๐™ง๐™จ, Oos-Kaap.

3. ย  ย Indien die gedig opgedra word aan iemand spesiaal, kom die โ€œbyskrifโ€ bo-aan die gedig as subtitel en moet in kursiewe letters wees, bv. ๐™Š๐™ฅ๐™œ๐™š๐™™๐™ง๐™– ๐™–๐™–๐™ฃ ๐™ข๐™ฎ ๐™ฅ๐™–, ๐™†๐™ค๐™ค๐™จ ๐™†๐™–๐™ฅ๐™ฉ๐™š๐™ž๐™ฃ, ๐™ค๐™ค๐™ง๐™ก๐™š๐™™๐™š 2024. Gee asb. die naam, titel, verwantskap of omstandighede, bv. โ€™๐™ฃ ๐™ƒ๐™š๐™ง๐™ž๐™ฃ๐™ฃ๐™š๐™ง๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™–๐™–๐™ฃ ๐™™๐™ž๐™š ๐˜ฝ๐™ค๐™จ๐™ค๐™ค๐™ง๐™ก๐™ค๐™œ. Hou dit asb. baie kort.

4. ย  ย Onthou dat die naam van die gedig in aanhalingstekens is en die digbundel of geskrif ย kursief gedruk moet word bv. โ€œWilgerboom by die spruit,โ€ ๐˜ฟ๐™ž๐™š ๐™—๐™ค๐™ข๐™š ๐™ฅ๐™ง๐™–๐™–๐™ฉ, 2023.

Vriende, vind daardie kraai in die mengelmoes van takke en blare en begin skryf! Ons sien uit na die interessante gedigte wat in aantog is.

Vriendelike groete

๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐—ถ๐˜€๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฎ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ต๐˜
๐—ž๐—ผรถ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐——๐—ถ๐—ด๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ