Nuus

MEDIA VERKLARING: SENEKAL/ PLAASMOORDE

Geskryf deur: Pieter Oosthuizen - Voorsitter Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) moedig alle Afrikaners aan om eendragtig hul misnoë te toon teen die geweldige aanslag op ons boere op plase, landbouhoewes en in dorpe deur die inisiatief van AfriForum...

Die Moderne Boere-Afrikaner en sy godsdiens.

Geskryf deur Dr Müller Pretorius Op 6 April 1652 het Jan van Riebeeck aan die suidpunt van Afrika geland om namens ‘n Nederlandse handelsorganisasie, die V.O.C. (Vereenigde Oost-Indisch Compagnie) ‘n verversingspos te stig, vir hulle handelsvlote op pad Oos-Indië toe,...

MAJUBAFEES 24-26 FEBRUARIE 2012

Die Potchefstroomse studente bied vanjaar die Cantus by Majuba aan. Dit vind plaas om 19h30 op Saterdag 25 Februarie in die HS van Blerksaal, Majubafeesterrein net buite Volksrust. Mnr Kobus Kruger is die Praeses (voorsitter) en nooi alle belangstellendes (studente,...

KOOPKRAG VAN AFRIKAANS

In Sake 24 p 6 (Beeld Maandag 11 April 2011) word ‘n waarheid wat die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) die afgelope 17 jaar sedert ons stigting voortdurend beklemtoon, weereens onderstreep nl dat die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika die grootste...

DIE MATRIEKSLAAGSYFER VAN 2010 IS BEKOOK

Die matriekslaagsyfer van 2010 is bekook. In aanloop tot die landwye stadsraadsverkiesing vanjaar, is dit vir die ANC-regering van uiterste belang om ‘n sy beeld te poets en is dit hoogs waarskynlik dat die matriekslaagsyfer bekook is. Met ‘n styging van 7...