Tuis

Grondwet

Kontak ons

GHA Bestuur

Ontstaan

Jaarverslag

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

GHA

GHA Streke

Akroniem

Kalender

Foto Gallery

GHA Mediaverklarings

Tuis

GHA Gedigtekompetisie 2012

Ope

Kategorie Onderwerpe:

a. Liefde; b. Geestelik; c. Natuur; d. Mymeringe; e. My Majuba; f. Algemeen

 

Studente

Onderwerpe om van te kies:

“ Liefde” ; “Natuur” ; “My Majuba”

 

Hoër– en laerskoolleerlinge

Onderwerpe om van te kies:

“My Majuba”;  “Die Natuur”;  “My Wêreld”

 

Laai gerus u inskrywingsvorm hier af.

 

 

 

Afrikaanse gedigte.

 

Stemme uit die Suiderland VI kan bestel word by die GHA-hoofkantoor, Posbus 25119, Gezina, 0031, of stemme6@afrikaans.org.za of tel 012 335 3321, of faks 0866932416.

 

Die koste is R200 per eksemplaar plus R30 posgeld. Indien u meer as 5 bundels wil koop, sal ons die afleweringskoste dra.

 

 

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied met trots aan:

 

STEMME UIT DIE SUIDERLAND VI

 

Vanjaar het 78 digters in die ope afdeling van die GHA se sewende gedigtekompetisie deelgeneem, 24 leerlinge in die hoërskole-afdeling en 79 leerlinge in die laerskole!

 

Altesaam 745 nuwe gedigte is ingeskryf, en 'n keur van dié gedigte word aan die publiek in ons nuwe bundel bekendgestel.

 

Die beoordelaars was beïndruk met die gehalte van die gedigte – die samestelling, komposisie, afgerondheid en so meer.

 

Hierdie koffietafel bundel beslaan 296 bladsye en bevat 245 nuwe pragtige

HANDHAWERJEUG MAJUBA

AVONTUURKAMP

2012