Hoor My Lied

๐—Ÿ๐—œ๐—ฅ๐—œ๐—˜๐—ž๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—ฅ๐—ฌ๐—™๐—ž๐—ข๐— ๐—ฃ๐—˜๐—ง๐—œ๐—ฆ๐—œ๐—˜ | ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ | ๐—”๐—™๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—”๐—”๐—ก๐—ฆ ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ

Tokkel jy soms jou kitaar en sing saam aan woorde wat jyself uitgedink het? Sit jy soms in spitsverkeer en jou voet hou tyd, terwyl jy โ€™n rymende versie opmaak en op jou eie wysie neurie. Dalk sit jy op โ€™n rots by Hermanus en tuur na die brekende branders en daar skiet โ€™n rymende storie in jou kop en jy dink: โ€œMagtie, man, dit sal nou lekker kan sing, as jy net โ€™n melodie daarby kan sit.โ€

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA), het vir jou โ€™n uitmuntende antwoord. Ons stel die ๐—š๐—›๐—” ๐—›๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐— ๐˜† ๐—Ÿ๐—ถ๐—ฒ๐—ฑ๐—น๐—ถ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐—ณ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ, 2025 bekend. Hier is โ€™n wonderlike geleentheid om al jou kreatiewe gedagtes neer te pen en โ€™n liriek te skryf.

Versamel dus al jou idees en gee ongedwonge uiting aan dรญt wat jou hart vir jou sรช.ย  โ€™n Liedjie of liriek is juis woorde wat persoonlike gevoelens weergee. Sorg dat daar in die woorde โ€™n mate van ritme of polsslag aangevoel kan word. Die gedig en die woorde moet โ€™n aangename kombinasie kan vorm.

Vergewis jou van die kenmerke van โ€™n liriek … en … begin skryf! Onthou dat dit bedoel is vir die 100ste viering van Afrikaans as amptelike taal. Wie weet, dalk kom jy met โ€™n spiksplinternuwe volkswysie te voorskyn.ย 

Dit is die eerste keer dat so โ€™n kompetisie deur die GHA van stapel gestuur word. Word dus deel van hierdie opwindende geleentheid.

Hierdie kompetisie is moontlik gemaak met die goedgunstige samewerking van ons borge en medewerkers: – Storm Musiekproduksies, Boer,ย  – SA Country Musiek Assossiasie en Fondasie en Drienie Joubert Kelly. Goeie Afrikaanse musiek lรช hul na aan die hart.

ย 

Op 16 Desember 1967 is โ€™nย  Afrikaanse rolprent met die titel, โ€œHoor my liedโ€ in Suid-Afrika, met die regisseur Elmo de Witt vrygestel. Ge Korsten, ons eie tenoor-ikoon was in die hoofrol. Steeds weerklink sy stem in ons ore: โ€œHoor my lied.โ€

โžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโž

KOMPETISIEBESONDERHEDE

๐—ฆ๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: Sondag, 7 September 2025 om middernag.

๐—œ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐—ณ๐—ผ๐—ผ๐—ถ: R200 per persoon – vir โ€˜n maksimum van twee lirieke inskrywings.

๐— ๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฟ๐—ฒ: popliedjie

๐—ง๐—ฎ๐—ฎ๐—น: Goeie, beskaafde, vindingryke รฉn kreatiewe ๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€

ย ๐—ง๐—ฒ๐—บ๐—ฎ: Afrikaans โ€” op 8 Mei 2025 vier ons die 100ste verjaarsdagย  van Afrikaans as ampstaal.

๐—ก๐˜‚๐˜‚๐˜๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฝ๐—ถ๐—ป๐—ด:

ย  1) Alle inskrywings moet nuwe en oorspronklike lirieke wees.

ย  2) Die lirieke moet deur die deelnemer self geskryf wees.

ย  3) Geen duplisering van enige ander gepubliseerde lirieke/teks mag gebruik word nie.

ย  4)ย  Die gebruik van kunsmatige intelligensie, op welke wyse dit mag wees, is onder geen omstandighede toegelaat nie.

๐——๐—ฒ๐—ฒ๐—น๐—ป๐—ฎ๐—บ๐—ฒ: Slegs persone van 18 jaar en ouer mag deelneem.

๐—ฆ๐—”๐— ๐—ฅ๐—ข: Persone wat deelneem mag nie reeds by SAMRO geregistreer wees nie.

๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ: R20 000

๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€๐˜€๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด:

ย  1) SAMRO-registrasiefooi

ย  2) Komposisie van musiek

ย  3) Opname deur โ€˜n kunstenaar van die lied in โ€˜n ateljee

ย  4) Vervaardiging van โ€˜n musiekvideo

๐—œ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฒ๐—ป ๐—ฟ๐—ฒรซ๐—น๐˜€: Besoek ๐—ฎ๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€.๐—ผ๐—ฟ๐—ด.๐˜‡๐—ฎย 

๐—ก๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฒ: gha@afrikaans.org.za

๐—•๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ ๐—ฒ๐—ป ๐—บ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€:

  • Storm Musiekproduksies/Storm Music Productions
  • Boermedia
  • SA Country Musiek Assossiasie en Fondasie (SACMAF)
  • Drienie Joubert Kelly

โžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโžโž

โ€œAs ons nie vir Afrikaans werk nie, werk ons nie vir onsself nie.โ€ โ€” ๐—ก.๐—ฃ. ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ช๐˜†๐—ธ ๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐˜„

Mag hierdie eeufees ons nie net trots maak nie, maar ook wakker โ€” wakker tot dade, vir Afrikaans.

๐—”๐—Ÿ๐—š๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—˜ ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ž๐—˜

  • Elke skrywer het sy/haar eie skryfstyl en manier om sy storie te vertel.
  • โ€˜n Goeie lied ontsluit die sintuie: Die gehoor moet kan voel, sien en hรณรณr wat die liedjieskrywer sรช.
  • Die lied moet logies sin maak. Net soos by โ€™n storie, kan eienskappe van โ€™n begin, middel en โ€˜n slotsom, geรฏdentifiseer word.
  • Die lied moet oor โ€˜n sterk en duidelike invalshoek beskik. Dit beteken die titel van die lied moet die leser noop om verder te wil lees/luister om te sien hoe dit vorder en eindig. Die liriek sal vloei uit die invalshoek, wat dan ook die tipe lied, tempo, styl en genre sal bepaal.
  • Die formaat van โ€™n tipiese lied, lyk soos volg:
    • ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€
    • ๐—ž๐—ผ๐—ผ๐—ฟ
    • ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€
    • ๐—œ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฟ๐˜‚๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—น
    • ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€
    • ๐—ž๐—ผ๐—ผ๐—ฟ
    • ๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€
    • ๐—˜๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ.

Die formaat kan verander na gelang van die liedjieskrywer se styl. Daar kan โ€˜n ๐—•๐—ฟ๐˜‚๐—ด wees wat โ€˜n tempo verandering meebring, gevolg deur die ๐—ž๐—ผ๐—ผ๐—ฟ en dan die ๐—˜๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ.

 

  • Frasering is belangrik om die tempo of tipe lied te bepaal. Dit kan dus die verskil bepaal tussen โ€™n ballade en โ€˜n danslied. Die liriek moet dus aanpas by die spesifieke styl en genre.

REร‹lS

    Doel van die kompetisie:ย 

    Die aanmoediging om oorspronklik-geskryfde Standaardafrikaans Popmusiek lirieke te bevorder.

    Oorspronklike werk

    Vir deelname aan hierdie kompetisie, moet die liriekskrywer sy/haar EIE OORSPRONKLIKE, in

    PERSOON-GESKREWE lirieke inskryf, in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Wet op

    Kopiereg, Wet 98 van 1978.

    Plagiaat is โ€™n ernstige oortreding wat tot vervolging kan lei en word dus in geen omstandighede toegelaat nie.

    Die liriekskrywer mag ook hoegenaamd nie van kunsmatige intelligensie gebruik maak nie. Die inskrywing van die deelnemer, moet dus uit die liriekskrywer se eie โ€œpenโ€ vloei, met ander woorde sy/haar eie gedagtes en kennis in die vorm van โ€™n liriek wees. Indien die inskrywing hiermee in stryd is, sal die GHA as organisasie, asook die borge, medewerkers en beoordelaars gevrywaar word teen enige beswaar of aksie wat daarteen ingestel word.

    1. Inskrywingsreรซls:
    • Die sluitingsdatum van die Hoor My Lied-Liriekeskryf-Kompetisie is op Sondag, 7 September 2025 om middernag. Inskrywings is daarna gesluit.ย 
    • Die tema vir vanjaar se kompetisie is: Afrikaans โ€” op 8 Mei 2025 vier ons die 100ste verjaarsdag van Afrikaans as ampstaal.
    • Inskrywing moet op die GHA se webtuiste (afrikaans.org.za) gedoen word.
    • Geen inskrywing sal aanvaar word indien die inskrywingsgeld nie ten volle voor of op die sluitingsdatum inbetaal is nie. Bewys van betaling moet die inskrywing vergesel. Slegs inskrywings wat aan ALLE vereistes van die kompetisie voldoen, sal aanvaar word.ย 
    • Maksimum aantal inskrywings: Slegs twee lirieke mag ingeskryf word per deelnemer.
    • Kompetisiedeelname van die borge, koรถrdineerder, beoordelaars, bestuurslid of werknemer van die GHA, is nie toelaatbaar nie.ย  ย  ย  ย ย 
    1. Formaat van die lirieke:
    • Geen PDF-dokumente word toegelaat nie. Slegs MSWord-ย (Doc/Docx) dokumente sal aanvaar word.
    • Die letterstyl moet Arial, 12 punt wees.
    • Lynspasie moet 1.5 wees.
    • Geen skanderings of fotokopieรซ word aanvaar nie.ย 
    1. Taalgebruik:ย 
    • Lirieke moet in algemeen beskaafde Afrikaans of Standaardafrikaans geskryf wees.
    • Lirieke met lasterlike- of onwelvoeglike taalgebruik of wat persoonlikhede of sake aftakel, sal nieย  aanvaar word nie.
    • Die gebruik van Engelse woorde, anglisismes of โ€œslangโ€ is nie toelaatbaar nie. Indien โ€™n Engelse woord by gebrek aan โ€™n Afrikaanse woord, gebruik mรณรฉt word en geen alternatief beskikbaar is nie, moet die Engelse woord in kursiewe letterstyl aangedui word.
    • Indien โ€™n Engelse leenwoord in die volksmond vir โ€™n geruime tyd bestaan, en moontlik al in die Afrikaanse spelreรซls gebruik word, is dit toelaatbaar, maar moet tot die minimum beperk word, soos die selfstandige naamwoord โ€œtissueโ€ en byvoeglike naamwoord, โ€œcoolโ€ waar Afrikaanse spelreรซls toegepas kan word: โ€œcooler,โ€ โ€œcoolste.โ€ย 
    1. Kopiereg en publikasie:
    • Lirieke wat by ander kompetisies ingeskryf was, of op welke wyse gepubliseer of reeds by SAMRO geregistreer is, is nie vir die GHA-kompetisieย aanvaarbaar nie.
    • Gelyktydige deelname:Lirieke wat gelyktydig ook vir deelname aan ander kompetisiesย ingeskryf is, is nie aanvaarbaar nie.
    • GHA se regte vir publisering van die liriek:

    Die beste liriek wat aan die beoordelaars se standaarde voldoen en binne die reรซls van die kompetisie goedgekeur word, sal getoonset en opgeneem word. Hierdie opname, asook die liriek, mag deur die GHA, die borge en medewerkers gedeel word vir bemarkingsdoeleindes. Op hierdie wyse verleen die deelnemer kopiereg aandie GHA ten opsigte van die gebruik van die liriek.ย 

    1. Beoordeling:ย 
    • Die beoordelaarspaneel word deur die GHA saamgestel.
    • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen briefwisseling sal deur die beoordelaars of lede van die Hoofbestuur gedurende of na die beoordeling daaroor gevoer word nie.
    1. Betalings:
    • Die 2025 inskrywingsfooiย beloop Deelnemers kan โ€˜n totaal van twee lirieke inskryf. Indien slegs een liriek ingeskryf word, bly die inskrywingsfooi R200.ย 
    • Slegs EFT-betalings sal aanvaar word.ย 
    • Bankbesonderhede:
    • GHA
    • ABSA Bank
    • Takkode: 632005
    • Rekeningnommer:ย 730140223
    • Verwysing: LIR Van en voorletters LIRBothaJ
    • Bewys van betaling:ย  Stuur aanย gha@afrikaans.org.zavoor of op sluitingsdatum.ย 
    1. Diskwalifikasie:
    • Indien โ€™n liriekskrywer hom/haar skuldig maak aan enige verbreking van die bogenoemde reรซls, sal die deelnemer gediskwalifiseer word.
    • Waar โ€™n liriekskrywer gediskwalifiseer sal word, sal die GHA jou skriftelik daarvan verwittig. Geen verdere korrespondensie sal daarna per e-pos of telefoon gewissel word nie.
    1. Toekenning aan die wenner:

    Algehele wenner: โ€™n Pryskompliment ter waarde van R20ย 000

    1. Kommunikasie en navrae oor kompetisie
    • Indien enige duidelikheid oor enige aspek van die kompetisie nodig is, kan vรณรณr die sluitingsdatum met die waarnemende voorsitter van die GHA kontak gemaak word.ย 
    • GHA seย  kontakbesonderhede: gha@afrikaans.org.za

    Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
    Verklaring