| 𝗪𝗢𝗥𝗗 ‘𝗡 𝗟𝗜𝗗 𝗢𝗙 𝗩𝗥𝗜𝗘𝗡𝗗(𝗜𝗡) 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗛𝗔 |
| 𝗗𝗢𝗡𝗔𝗦𝗜𝗘𝗦 𝗔𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗚𝗛𝗔 |

Verslind jy Afrikaans met ywer en oormaat? Sou jy dit beskryf as ‘n passie met uitermatige obsessie?

Ons het goeie nuus vir jou; jy is nie alleen nie! Die GHA is mense wat dieselfde alles-of-niks sielsliefde, in (en vir) Afrikaans voluit leef.

Hoekom dan nie aansluit by die GHA nie?

Kontak ons gerus gha@afrikaans.org.za