[cs_content][cs_section parallax=”false” separator_top_type=”none” separator_top_height=”50px” separator_top_angle_point=”50″ separator_bottom_type=”none” separator_bottom_height=”50px” separator_bottom_angle_point=”50″ style=”margin: 0px;padding: 0px 0px 45px;”][cs_row inner_container=”true” marginless_columns=”false” style=”margin: 0px auto;padding: 0px;”][cs_column fade=”false” fade_animation=”in” fade_animation_offset=”45px” fade_duration=”750″ type=”1/1″ style=”padding: 0px;”][x_gap size=”-80px”][cs_text]
Gedigtekompetisie Inskrywingsvorm
[/cs_text][cs_text]
SLUITINGSDATUM : 12 Julie 2019
Prysgeld
Algehelewenner R2000
Naaswenner R1250
Kategoriewenners R750
*Aansporingspryse van R100 sal in elke afdeling en kategorie toegeken word.
[/cs_text][cs_text]1. Algemeen:
1.1. Die inskrywingsvorm moet volledig en korrek ingevul word.
1.2. Bewys van betaling moet na die regte vonkpos gestuur word voor of op die sluitingsdatum
1.3. Slegs oorspronklike gedigte mag ingeskryf word. Gedigte waarvan outeursreg aan ‘n buitestaander behoort mag slegs met skriftelike toestemming van so ‘n persoon af ingeskryf word.
1.4. Deelnemers aan hierdie kompetisie en/of hulle ouers/voogde vrywaar die GHA van enige eise of ongeopenbaarde aansprake van enige aard wat mag ontstaan uit deelname aan hierdie kompetisie.
1.5. Die beste gedigte wat aan die beoordelaars se standaarde voldoen, sal in die Bloemlesing, Wonder van Afrikaans, gepubliseer word. Om hierdie rede gee deelnemers kopiereg aan die GHA ten opsigte van die gebruik van enige gedigte wat vir hierdie kompetisie ingeskryf is en vir die gebruik in toekomstige publikasies.
2. Formaat:
2.1. GEEN PDF dokumente. Slegs MSWord (Doc/Docx) dokumente sal aanvaar word.
2.2. Letterstyl: Arial, 12 punt.
2.3. Lynspasie: 1.5
2.4. Lengte: Maksimum 40 Reëls
Gedigte wat nie aan hierdie vereistes voldoen nie, sal gediskwalifiseer word.
3. Taalgebruik
3.1. Gedigte moet in algemeen beskaafde Afrikaans/ Standaardafrikaans geskryf wees.
3.2. Geen lasterlike- of onwelvoeglike taalgebruik sal toegelaat word nie.
4. Foto:
4.1. Kop en skouers.
4.2. Goed beligte selfoonfoto’s is aanvaarbaar.
4.3. Geen Skanderings of fotokopieë nie.
5. Beoordeling:
5.1. Beoordelings is finaal en geen briewewisseling sal gevoer word nie.
6. Inskrywingsgeld:
R20 per gedig
Naam: GHA
Bank: ABSA
Takkode: 632005
Rekening nommer:730140223
Verwysing: Naam van Deelnemer
WENK: Digterlike vryheid is aan die orde van die dag. Moet nie gebind voel tot die letterlike betekenis van die titel nie. ‘n Kreatiewe benadering tot die onderwerp kan net in jou guns tel.[/cs_text][cs_text] [/cs_text][/cs_column][/cs_row][/cs_section][/cs_content]