Goeiedag GHA-digters, lede, vriende en leerders

Juffrou De Wet staan voor haar Gr. 4-klas. Agter haar is daar โ€™n afbeelding van die allerpragtigste spierwit Leghorn-haan op die skerm.
โ€œKlas, wie weet watter soort voรซl hier afgebeeld word?โ€ Kan diรฉ Juffrou nou dalk dink die klas is so onnosel!

Dadelik spring Danny orent: โ€œDis รช,รช oener, Djuffrou!โ€
โ€œIs dit โ€™n mannetjie of โ€™n wyfie en hoe noem ons dit?โ€ John sรช dadelik: โ€œIt is a boy, Teacher!โ€

Uiteindelik is Juffrou baie tevrede dat die kinders hoenders as plaasdiere goed begin ken. Sorgvuldig begin Juffrou verdere feite uitryg: โ€œWie weet watter ras hierdie haan is en watter soorte rasse daar is?โ€

Dis maklik vir Japie, want sy pa is โ€™n lรชhoederboer. Gretig antwoord hy: โ€œLeghorn, Juffrou. Daar is ander inheemse rasse soos Kaalnek-hoenders, Venda-hoenders …โ€
โ€œKan iemand dink aan iets wat kreatief met hoenderprodukte gemaak kan word?โ€ Alta is dadelik gereed om te antwoord: โ€œEk sal gesiggies op leรซ eierdoppe verf, Juffrou!โ€

โ€œVan watter nut is hoenders, kinders?โ€ Vinnig kom alle soorte antwoorde van battery-hoenders, roereiers tot KFC. Oop. Krisjan weet van mielies wat hoenders vreet en Bertha weet van die beligting vir eendagoud-kuikens. Niemand het egter geweet wat โ€œLeghornโ€ is nie.
โ€œWel, kinders, julle is vaardig met die tegnologie. Jeanne, kyk gou wat tannie Google sรช.โ€

Dรกรกr agter in die klas staar โ€™n seuntjie verveeld by die venster uit. โ€œJapsnoet waarom let jy nie op nie?โ€ vra Juffrou kwaai.
Japsnoet gee โ€™n lang sug: โ€œJuffrou, hoekom mรณรฉt ek iets van hoenders weet? Ek kan dit alles op tannie Google lees as ek rรชrig wรญl weet.โ€

Nouja, digters, daar het julle dit. Ons het โ€™n lange lys temas vir gedigte aan julle gestuur. Soos die kinders se kennis van hoenders, het elke digter sy eie siening, leidrade en begrip oor die temas. Sommige het moontlik geen idee wat die voorgeskrewe temas bedoel om te wees nie.

Met die eerste oogopslag lyk dit soos โ€™n skrikwekkende hoeveelheid inligting. As jy dit weer lees, raak jy verbouereerd en uiteindelik is dit angswekkend!

Liewe vriende, daar is niks om oor ontsteld te voel nie. Die verskeidenheid is groot en breed vir die volwassenes, sowel as vir die leerders. โ€™n Groot deel van die temas is ou geliefde en bekende temas. Die nuwe โ€œvreemdeโ€ temas en aanhalings, sowel as uitleg onder elke tema, se doel is om julle gedagtes te verryk en te verbreed. Geen tema of subtema hoef letterlik gesien te word nie.

Hier is raad:

โ€ข Kyk diep na die woorde, dit wil sรช, dink waarheen dit jou lei, en peins … en peins …

โ€ข Laat toe dat strome vars beelde, idees en beskouings deur jou kop vloei.

โ€ข Kyk wat het juffrou De Wet reggekry: die kinders kon met feitevrae identifiseer, kan jy?

โ€ข Is die tema deel van jou verwysingsraamwerk, soos die plaasseun Japie?

โ€ข Het jy toegeslaan en weet nie hoe om verder te gaan nie? Hou moed, lees dit mรดre weer. Nie al die kinders in die klas het al die antwoorde dadelik geken nie.

โ€ข Dink verby die algemene gegewens, wees kreatief soos Alta. Vergelykings en metafore kan hier werk.

โ€ข Is jy โ€™n Japsnoet en stel nie in die temas belang nie. Lees gerus stadig, fyn en deeglik al die ander moontlikhede.

โ€ข Staar jy jou blind teen woorde soos โ€œmooi is die lewe en die dood is ook mooi.โ€ Jy hoef nie oor lewe en dood te skryf nie. Interpreteer eerder die gedagte. En die son wat soggens oor die vloer loer, hoef nie oor sonsopgang te handel nie, ook nie oor vloerteรซls nie. Dit kan simbolies van iets anders wees.

โ€ข Kyk jy vas teen die woorde hier voor jou? Kyk gerus breรซr en wyer. Gebruik โ€™n slag die woordeboek en kyk byvoorbeeld wat die woord โ€œwapenrustingโ€ kan beteken.

โ€ข Doen navorsing: As โ€™n leerder byvoorbeeld oor die standbeeld van Paul Kruger wil skryf, slaan na hoe dit lyk of wat is die agtergrond van die Krugermiljoene. Kom meer te wete van die tradisionele liedjie oor die dapper muis. Kennis is baie nuttig.

โ€™n Laaste woordjie oor die verskil tussen โ€œtemaโ€ en โ€œonderwerp.โ€ โ€œTemaโ€ is die oorkoepelende gegewens of naam van iets, terwyl โ€œonderwerpโ€ is meer spesifiek vernou in een spesifieke aspek van die tema. Tema is egter ook die bemoedigende boodskap wat agter die uiterlike woorde verskuil lรช โ€“ dis waaruit die leser troos en vreugde kan put. Die verskeidenheid temas met onderwerpe wat ons gestuur het, ย is vir die volwassenes, sowel as vir die leerders groot en breed en lewenswaarhede kan daaruit geput word.

Die GHA se hartsbegeerte is dat elke digter die skryfproses sal geniet. Dink nuut, dink breed, dink vars. Die les oor die hoeders was leersaam en verrassend. Jou gedig kan ook!

Vriendelike GHA-groete

๐—Ÿ๐—ผ๐˜‚๐—ถ๐˜€๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฎ๐—ฐ๐—ต๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐—ฐ๐—ต๐˜
๐—ž๐—ผรถ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐——๐—ถ๐—ด๐—ธ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ