Tuis

Grondwet

Kontak ons

GHA Bestuur

Ontstaan

Jaarverslag

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

GHA

GHA Streke

Akroniem

Kalender

Foto Gallery

GHA Mediaverklarings

GHA Akroniem

ARISTOKRASIE, die geloof aan ewige geestelike goedere, die stel van die swaarste taak aan homself, dít het aan die Afrikaner die heldedom van die Bittereinders besorg


FRANSE HUGENOTE, NEDERLANDERS, DUITSERS het in Afrika kom verafrikaans en as nuwe volk die Groot Trek aangedurf met AFRIKAANS as bindmiddel en hulle skild 'n calvinistiese geloof in God


RAS-EG, groepmoraal-heg, pak ons hierdie stryd aan; sy dit dan só, met Bittereinder krygdaad. Wees bedag daarop: die Boer se AFRIKAANS, ontafrikaner, word die trojaanse perd waarmee die volkslaer ingeval word


INNERLIK GESUIWER deur die smeltkroes van die stryd gaan ons die veldslag in. Die branding het die kern nog harder gebrand; in die pyn is die bande van liefde nog sterker gesmee


KRAGDADIG deur geloof in God, in ons saak, sal ons weer vry wees; die wete dat ons via AFRIKAANS ons stryd om oorlewing aan 40 miljoen dietse stamgenote kan stel, sterk ons gees nog meer vir die stryd


AANWAS van getalle is allesoorheersend vir voortbestaan. Onderríg in die MOEDERTAAL, word die kind weer taalgewete vir die volk; sal taaltrots weer meewerk tot 'n volk jonk en fier, en voed kinders só weer die Moedertaal


ATHENE het met kuns, letterkunde, wetenskap die roem van Griekeland gevestig; Afrikanerkultuur en kundigheid monster ons, gedug gesmee, tot stryd teen bose magte wat ons ondergang beplan


NASIONALISME word deur taal in stand gehou; die geklank van Moedertaal druppel-voed ons Boere bloed, klankbeeld die ruimte van ons Vaderland. Praat dan Afrikaans, oral te alle tye, altyd suiwer, en bou die volksmoraal


STRYD verg nou 'n ander idioom; stryd aan die taalfront ontsenu die heersers en hul meelopers. Bykomende vorme van lydelike verset sal ook hierdie regime soos dié van ander kommunistiese state laat uitrafel en kapituleer