Tuis

Grondwet

Kontak ons

GHA Bestuur

Ontstaan

Jaarverslag

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

GHA

GHA Streke

Akroniem

Kalender

Foto Gallery

GHA Mediaverklarings

Tuis

persoon en is by die hek betaalbaar.
 
Die fondse wat so gein word, gaan nie na die GHA nie, maar na die Majuba Boervolk Trust wat die terrein instand moet hou. En vanjaar wil ons 'n spesiale poging aanwend om 'n groot bedrag in te samel aangesien die Jeugherberg heelwat herstelwerk nodig het. Daarby het vandale die grasdakkleedkamer se koperpype gesteel wat nou vervang moet word voor die aanvang van die Majubafees wanneer duisende feesvanger die terrein gaan besoek.
 
Verder sal mnr Andries Breytenbach, die voorsitter van die Afrikaner Volksraad die feesrede lewer.

SIEN JY KANS....

 

Afgesien van die Boeresport, Bergklim, Volkspele, Cantus (studente-samesang), Perdevertoning en saamkuier by stalletjies bied die GHA vanjaar vir die eerste keer 'n volwaardige Boeredans aan.
 
Dit vind plaas in die HS van Blerksaal (Majuba) op Vrydagaand 24 Februarie. Die Vlakfontein Boereorkes met Dries Laas tree daar op en ons glo dit gaan 'n baie gesellige geleentheid wees. Die toegang is soos vir dagbesoekers slegs R25 per

Afrikaanse gedigte.

 

Stemme uit die Suiderland VI kan bestel word by die GHA-hoofkantoor, Posbus 25119, Gezina, 0031, of stemme6@afrikaans.org.za of tel 012 335 3321, of faks 0866932416.

 

Die koste is R200 per eksemplaar plus R30 posgeld. Indien u meer as 5 bundels wil koop, sal ons die afleweringskoste dra.

 

 

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) bied met trots aan:

 

STEMME UIT DIE SUIDERLAND VI

 

Vanjaar het 78 digters in die ope afdeling van die GHA se sewende gedigtekompetisie deelgeneem, 24 leerlinge in die hoërskole-afdeling en 79 leerlinge in die laerskole!

 

Altesaam 745 nuwe gedigte is ingeskryf, en 'n keur van dié gedigte word aan die publiek in ons nuwe bundel bekendgestel.

 

Die beoordelaars was beïndruk met die gehalte van die gedigte – die samestelling, komposisie, afgerondheid en so meer.

 

Hierdie koffietafel bundel beslaan 296 bladsye en bevat 245 nuwe pragtige